Team 1 Waterfront Eiendomme het onlangs hulle top presteerders tydens 'n geleentheid by Utophia vereer. Audrey Wesseloo wens al die wenners hartlik geluk.
Toekennings vir die Meenthuis afdeling is soos volg:
Agent van die jaar:- Izelle Roos, Eerste agent:- Johann van Heerden, Tweede agent:- Vera Geldenhuys, Meeste Werwings:- Izelle Roos, Meeste Alleenmandate:- Izelle Roos, Hoogste persentasie kommissie:- Izelle Roos
Toekennings vir die Huise afdeling is soos volg:
Agent van die Jaar:- Peter Aspeling, Eerste agent:- Naomi Smith, Tweede agent:- Bes Brink, Derde agent:- Saartjie van den Bergh, Vierde agent:- Ernst van Eck, Vyfde agent:- Eugene Joubert, "Rookie" van die Jaar:- Anne-Marie Aspeling, Werwer van die jaar:- Anne-Marie Aspeling, Meeste alleen mandate:- Peter Aspeling, Hoogste persentasie kommissie:- Naomi Smith.
Nuwe Ontwikkelings
Werwer van die jaar:- Bes Brink
Selekteer een van die volgende om die fotos te sien:
Algemene toekenings / Huise afdeling / Meenthuise afdeling / Meer fotos
| < Prev |
|---|



Awards